Wadi Rum
13th October 2020On tours to Jordan, one of the highlights is that ultimate Bedouin experience where we overnight in a Bedouin tent in the desert. We travel in Wadi Rum desert in 4×4 vehicles, climb dunes, admire huge ochre coloured rock pinnacles and then there is the option for a camel ride at sun set.
Wadi Rum is een van die mees ontsagwekkende woestynlandskappe in die Midde-Ooste. Reusagtige okerkleurige rotsspitse, verweer tot bolvormige, uitheemse vorms toring vanaf die plat valleivloere tot 600 m in die lug op. Hierdie gebied was op ‘n tyd ‘n belangrike handelsroete en die reünes van ‘n Nabatese tempel en graverings deur die Thamud-mense dien as bewys dat die gebied bewoon was. Vandag word die gebied steeds bewoon deur half-nomadiese Bedoeïen-stamme.