Shobak Castle

Shobak Castle offers a reminder of former Crusader glory, an impressive castle in Jordan.

Shobak Kasteel herinner aan die Kruisvaarder-glorie van ouds. Die kasteel staan verlate op ‘n klipperige heuwel in ‘n dorre, ru wêreld ongeveer 1 300 m bo seevlak. Dit is moontlik die mees indrukwekkende kasteel in Jordanië.