Mount Nebo
13th October 2020
On a tour of Jordan we will visit Mount Nebo. The significance of Mount Nebo is best described in God’s Words in Deuteronomy 32:49. This is the place where Moses, according to tradition had a view over the Promised Land. From this point on a clear day you have a fantastic view of the Promised Land.
Die belang van Neboberg word die beste beskryf in die volgende woorde van God: Deuteronomium 32:49: “Jy moet opgaan teen die Abarim-berge, teen die Neboberg in die land Moab oorkant Jerigo, en jy moet kyk na die land Kanaän wat Ek vir die Israeliete gee om aan hulle te behoort.” Dit is die plek waar Moses uitgekyk het oor die Beloofde Land. Hierdie plek word aangedui deur die Gedenkteken van Moses. Op ‘n helder dag het besoekers ‘n pragtige uitsig oor dele van Israel en Jordanië.