Madaba

Our Jordan tours include a visit to Madaba where one can view the mosaic Madaba map, the oldest map in Palestine of the world.

Ons besoek Madaba waar die pragtige mosaïekwerk uit die Bisantynse era hierdie dorpie met sy markte en kerke ‘n gewilde bestemming maak.  Die bekendste mosaïek kan besigtig word in die Grieks Ortodokse St George Kerk. Die Madaba Kaart is die oudste kaart van Palestina ter wêreld.