Jordan River / Jordaan Rivier
3rd February 2017There is much reference to the Jordan River in the Bible, some of which by way of example are that Jacob refers to the Jordan River (Genesis 32:10).
It forms the border between the areas divided for Reuben and Gad (Deuteronomy 3:17).
The Jordan River is the border of the Promised Land (Deuteronomy 4:26).
The Israelites walked dry footed through the Jordan River (Joshua 3-4).
John the Baptist baptised people here (Matthew 3:6).
Jesus was baptised in the Jordan River (Matthew 3:16; Mark 1:9).
The Jordan River’s source is from three springs on Mount Hermon. The river is 264km long and flows from the snow covered Mount Hermon in the north to the Dead Sea.
A large portion of the river forms the border between Israel and Jordan.
Daar word heelwat in die Bybel verwys na die Jordaanrivier. Jakob verwys na die Jordaanrivier (Genesis 32:10).
Dit dui die grens aan tussen die gebiede wat vir die Ruben en Gad stamme opgedeel is (Deuteronomium 3:17).
Die Jordaanrivier is die grens van die Beloofdeland (Deuteronomium 4:26).
Almal van Israel het deur die droë Jordaan Rivier bedding gestap (Josua 3-4).
Johannes die Doper het mense hier gedoop (Matteus 3:6).
Jesus is in die Jordaan Rivier gedoop (Matteus 3:16; Markus 1:9)
Die bron vir die Jordaan Rivier vlooi uit drie spruite vanaf die Hermon Berg. Die rivier is 264 km lank en vloei vanaf die sneeu bedekte Hermon Berg in die noorde tot by die Dooie See.
‘n Groot gedeelte van die rivier vorm die grens tussen Israel en Jordanië.