JERASH
3rd February 2017Jerash is located mid-way between the Dead Sea and the Sea of Galilee and has one of the best-preserved examples of a Roman provincial town in the Middle East.
It is only indirectly mentioned in the Bible in the passages describing our Lord’s visit to the east side of the Sea of Galilee, where the territory is described as the country of the Gerasenes (Mark 5:1; Luke 8:26 – 37, ‘Gadarenes’; in Matthew 8:28).
There are remains of temples to Artemis and Zeus, two theatres, including a triumphal arch.
Jerash is halfpad tussen die Dooie See en die See van Galilea geleë. Dit is een van die mees beskermde voorbeelde van ‘n Romeinse provinsiale dorp in die Midde Ooste.
Dit word slegs indirek in die Bybel genoem in gedeeltes wat die Here se besoek aan die ooste kant van die See van Galilea beskryf. Die gebied is beskryf as die land van die Geraseners (Markus 5:1; Lukas 8:26 – 37; (“Gardareners”); in Matteus 8:28).
Daar is murasies van die tempels van Artimis en Zeus, twee amfiteaters, insluitend ‘n triomfboog