Garden of Gethsemane / Getsemane
3rd February 2017Next to the Church of All Nations, at the foot of the hill is the Garden of Gethsemane where Jesus was betrayed and arrested. The Olive Trees in the garden are believed to be around 2000 years old.
Gethsemane, on the western slopes of the Mount of Olives, is named after an olive press which used to stand in the garden.
Jesus and His disciples often went to the gardens to be alone (Luke 22:39).
Jesus prayed and anguished here about His coming suffering, His sweat fell like drops of blood and He was arrested here (Matthew 26:36-56, Luke 22:33-46, John 18:1-11).
Langs die Church of All Nations aan die voet van die berg is die Tuin van Getsemane waar Jesus veraai is en gearresteer is. Daar word geskat dat die olyfbome in die tuin ongeveer 2000 jaar oud is.
Getsemane, op die westerse oewer van die Olyfberg, is genoem na ‘n olyfpers wat eens op ‘n tyd in die tuin gestaan het.
Jesus en sy dissipels het gereeld na die tuine gegaan om alleen te wees (Lukas 22:39)
Jesus het hier gebid oor die lyding wat sou kom. Sy sweet het soos groot bloeddruppels geval en hy was hier gearresteer (Mattheus 26:36-56, Lukas 22: 33-46, Johannes 18:1-11)
The Church of All Nations is built next to the gardens, over the place where Jesus is said to have anguished in prayer.
Die “Church of all Nations” is langs die tuine gebou oor die plek waar Jesus in angs gebid het